Ons wil jou graag ondersteun

Het jy ‘n unieke idee vir ‘n projek op jou plaas wat volhoubare grondbestuur sal bevorder?
Aansoeke vir ondersteuning (en instruksies) word hier vertoon.

Prioriteit Areas Volgens Plaaslike Munisipaliteite

Image

Ons sal voorkeur gee aan moontlike projekte wat binne die volgende plaaslike munisipaliteit streke (gemerk in rooi) geïmplementeer kan word:

  • Ubuntu
  • Karoo Hoogland
  • Hantam
  • Kareeberg
  • Beaufort Wes