Die Karoo vir Ewig projek se bronne vir volhoubare grond bestuurspraktyke

Image
Die Trust vir Bedreidge Natuurlewe (EWT) se Droëland Bewaring Program het ‘n projek begin in samewerking met die United Nations Development Programme (UNDP) en Department van Omgewingsake om volhoubare grondbestuur te bevorder. Die project is befonds deur the Global Environment Facility (GEF) en word die Karoo Vir Ewig projek genoem.

Volhoubare grondbestuur verwys na die praktyke en tegnieke wat beoog om die bestuur van veld, water, biodiversiteit en ander omgewings hulpbronne tot so mate te integreer dat dit aan die behoeftes van die mens kan voldoen, terwyl die langtermyn en volhoubare gebruik van die bronne verseker word.

Die webblad verskaf inligting oor projek geleenthede, sowel as hulpbronne vir deelnemers aan die projek en ander belangstellende boere.
Pilare van Volhoubare Grondbestuur
Image

BOER VIR DIE TOEKOMS

Image

RUS / GROEI / BEDEKKING

Image

BEPLAN JOU PLAAS

Image

WEES PRODUKTIEF

Image

VERMINDER RISIKO

Image

WEES 'N MENTOR