Webinars, Video's & Potgooie

Webskakels na relevante video’s en potgooie (podcasts) is hier beskikbaar.
Al die inhoud is gerankskik volgens boerdery onderwerpe.
Webinar reeks 3 - Episode 1: Effek van beladingsdigtheid op plantegroei- en diereprestasie
Webinar Reeks 3: Episode 2 - Afstandwaarneming vir tydige droogte waarskuwing
Webinar Kanaal
Image
Video: Volhoubare Grondbestuur
Landbou TV: Bewaringslandbou
Landbou TV: Wolproduksie

RSG Landbou: Rooivleisbedryf

RSG Landbou: Opkomende Boer in die Karoo

Beplanning

Hier kan jy verdere hulpbronne verkry vir geïntegreerde plaas beplanning

Reproduksie Wiel

Die reproduksie wiel kan gedruk work en aanmekaar gesit word. Deur die Kleiner sirkel op die groter sirkel the plaas, kan jy jou lamseisoen aktiviteite beter beplan.

Beste Praktyke

Neem asb. kennis dat al die dokument kopiereg op het and dat dit dus nie gedruk, versprei of aangebied mag word, sonder toestemming van die skrywers nie!

Toolboks

Neem asb. kennis dat al die dokument kopiereg op het and dat dit dus nie gedruk, versprei of aangebied mag word, sonder toestemming van die skrywers nie!

In hierdie afdeling sal jy die Karoo Vir Ewig se Geïntegreerde Plaas Beplanning (GPB) handleiding vind. Kyk eers watter stappe van jou verwag word en registreer dan gratis om die GPB Kursus te voltooi: