Karoo vir Ewig Span - bly in kontak met ons

EWT Drylands Conservation Programme
Cobus Theron
Cobus TheronProgramme ManagerCobusT@ewt.org.za
+27 79 508 2156
Bonnie Schumann
Bonnie SchumannNama Karoo CoordinatorBonnieS@ewt.org.za
+27 72 122 4232
Esther Matthew
Esther MatthewSenior Field OfficerEstherm@ewt.org.za
+27 72 462 6543
JP Le Roux
JP Le RouxDCP Field Officerjeanpierrel@ewt.org.za
+27 83 395 9289
United Nations Development Programme
Lehman Lindeque
Lehman LindequeProject Manager: Sustainable Land Managementlehman.lindeque@undp.org
+27 12 354 8469
Kyra Lunderstedt
Kyra LunderstedtGEF5 SLM Project Assistantkyra.lunderstedt@undp.org

Forum

Hier kan jy antwoorde vind vir algemene vrae. Ons het ook ‘n afdeling hieronder waar
jy vrae kan vra of kommentaar kan lewer oor hierdie webblad.

Algemene Vrae & Antwoorde

Al die basiese inligting wat jy benodig vir geïntegreerde plaas beplanning is beskikbaar in ons handleiding. Gaan na die hulpbronne skakel bo aan die blad, kies dan GPB Kursus (in die lys) of rol af na die onderkant van die hulpbronne blade n klik op GPB Kursus Teken-in. Jy sal dan gevra word om in te teken. Skep ‘n gratis inteken rekening, dit sal jou toegang gee na die volledige kursus, asook die vier modules apart.
Vir meer inligting oor opkomende opleidings geleenthede, werkswinkels en inligtings sessies, gaan gerus na die media en geleenthede skakel bo aan die webblad.

Vir media artikels oor projek aktiviteite, gaan gerus na die media en geleenthede skakel bo aan die webblad. Rol dan af na die media artikels onder die geleenthede op die blad.

Vir artikels oor boerdery en ander relevant onderwerpe, gaan na die hulpbronne skakel bo aan die blad. Rol dan af na die publikasies afdeling. Die publikasies in verdeel in wetenskaplike en ander.

Het jy 'n Vraag? Laat ons weet

Vul asseblief in
Vul asseblief in